# of occurrences |
# of sentences |
Sample sentence |
0 |
925 |
!) (7) Goeters wat gebêre is om tyd te bespaar - (want 'n mens weet nooit wanneer jy dit nodig gaan kry nie! |
1 |
1642 |
Aandete is elke aand beskikbaar in ons restaurante. |
2 |
1786 |
Aan die ander kant sê die Bybel, ‘Toe roep Samuel die Here aan en die Here het donderweer en reën gestuur. |
3 |
1583 |
Aan die ander kant het bemarkers ook ’n verantwoordelikheid teenoor verbruikers, hoofsaaklik om te verseker dat verbruikers nie mislei word nie. |
4 |
1296 |
Aangesien godsdiens in baie algemene terme omskryf word as “a collection of beliefs” is dit nodig om ’n paar eienskappe te identifiseer. |
5 |
899 |
Aan die anderkant is die argument wat hulle gebruik totaal absurd - tot dusver het enige een van julle enige produk wat enige toeskouer drink op TV opgemerk? |
6 |
667 |
Aan die einde van elke verhaal is daar ‘n kort gebed wat vir die kind, so glo ons, die boodskap nog sterker sal tuisbring en wat hom nog meer sal leer van die mens se verhouding tot God in Jesus Christus. |
7 |
423 |
Aan alle hondeliefhebbers, het julle geweet dat ‘n mens ‘n hond kan leer om nie onnodig te blaf nie? |
8 |
293 |
Aangesien daar 'n beperkte aantal slypskoolgangers geakkommodeer kan word, moet diegene, wat graag die slypskool wil bywoon, spoedig met die BSV kontak maak by of met Lelani by 0733883377 (na-ure). |
9 |
198 |
Aflewering sal voortaan direk aan die betrokke direkteur wees wat verantwoordelik sal wees vir veilige berging totdat dit deur personeel van die SEI geïnstalleer kan word en terselfdertyd aan gebruikers in die direktoraat uitgereik kan word. |
10 |
129 |
Aan die klein groepie oorwinnaars in Sardis belowe die Here Jesus dat hulle saam met Hom in die hemel sal wees en dat hulle name nie uit die boek van die lewe uitgewis sal word nie. |
11 |
69 |
AfriForum sal skole dus met die teenboelieveldtog help om hulle doel te bereik, naamlik om afknouery in skole hok te slaan. |
12 |
38 |
Alhoewel dit tjoepstil in sy kantoor is, weet hy hoe dit klink binne-in die pakhuis – die geselsies van die vroue terwyl hulle pak, ‘n paar wat sing, die ritmiese klik-klik van die bande waarop die lemoene loop. |
13 |
24 |
Aangesien dit ‘n invloed het op die land se inflasieverwagtinge word die syfers vir die nuutste verbruikerprysindeks… Olifant verniel polisievoertuig in Welkom Die motorhawe personeel van die polisie in Welkom wou nie die storie glo wat vertel is deur Lt. |
14 |
11 |
Anton het by NAMPO Shell se betrokkenheid by landbou herbevestig en gesê hulle werk tans aan ‛n plan om hulle smeermiddels meer sigbaar te maak by alle verkooppunte in die platteland, soos koöperasies en die netwerk van handelsmerkverskaffers. |
15 |
7 |
Handelsmerke wat op die dag sal uitstal sluit in Jessica Anne, Nightire, Uzuri Life, Movepretty, Olga Marie Linen, Melissa Louise, Jota-Kena, Little Bird Paper Co., Lulu & Marula en vele meer. |
16 |
5 |
Hoërskool Florida wiskunde kampioenskappe Hoërskool Florida o/16 Hokkie span neem deel by Noordvaal Florries neem deel aan Wiskunde Olimpiade Hoërskool Florida se 1ste netbalspan presteer Your email address will not be published. |
17 |
2 |
Johannes skilder ‘n stad en wêreldstelsels wat ‘n bedreiging vir God se volk in baie tye en plekke behels, as die teenpool van die nuwe Jerusalem; dit is elke plek en samelewing wat hulle self vergoddelik en as heersers aanstel. |
18 |
1 |
Hulle het self die oorwinning oor hom behaal, danksy die bloed van die Lam en die boodskap waarvan hulle getuig het en hulle het nie hulle lewens so liefgehad, dat hulle onwillig was om vir Hom te sterf nie.” |
20 |
1 |
Die vermoë om hulle los te maak van hulle partikuliere geskiedenisse, en hulle gewilligheid om ten volle geïndividualiseerde verbruikers binne `n neoliberale simboliese stelsel te word, het reeds gelei tot `n Afrikanerdiaspora oor die wêreld heen. |
25 |
1 |
… En dit sal die plaag wees waarmee die Hereal die volke sal tref wat opgetrek het om teen Jerusalem te veg: Hy sal hulle vlees laat wegteer terwyl hulle nog op hul voete staan; en hulle oë sal wegteer in hulle holtes, en hulle tong wegteer in hulle mond. |